home . fétigny . palm . aquarel . juf . kampenhout . teksten . gedichten . wij


Interessante teksten gelezen



Die rus is elders



    REPOS AILLEURS (Die rus is elders)


    In die eensame veld
    staan 'n tentjie klein,
    en daarnaas in die skeemring
    skuif die ligtende trein;
    ek sien in die tentjie,
    deur die oop gordyn,
    'n tafel met bordjies
    en glasies fyn,
    wat sag in die lig
    van die kersie skyn,
    en ek dag: "Was ek net
    in die tentjie klein,
    ek sou tog o so gelukkig syn"

    Naas die eensame tent
    staan 'n meisie klein,
    in stomme bewond'ring
    van die ligtende trein;
    sy sien my geniet
    my glansende wyn
    en kost'like maal
    by elektriese skyn;
    en ek raai die gedagte
    van die meisie klein:
    "Ag, was ek maar net
    in die vrolike trein,
    ek sou tog o so gelukkig syn."

    Totius (J D du Toit)



Meer dan twee jaar geleden heb ik deze tekst ergens gelezen. Ik weet niet meer waar ik hem gevonden heb, jammer. Maar het was niet zomaar een tekstje, zoals er zovele zijn. Neen, hij heeft me getroffen, en ik heb toen (in oktober 2002) de moeite genomen om het gedicht op deze site te zetten. En wat blijkt : in Zuid-Afrika was (is ?) het een gedicht dat op school geleerd wordt en nogal bekend is. Hoe weet ik dat ?
We hebben ondertussen drie reacties gekregen op dit gedicht, via onze website. En eerlijk gezegd, omdat we zo weinig reacties krijgen over iets van onze website is het wel opvallend dat drie ervan reageren op dit gedicht. Ik geef ze hierna. Ik wil deze drie mensen hier ook graag bedanken voor hun reactie en hun attente woorden.
Als u over dit gedicht ook iets wil zeggen, stuur het naar het e-mail adres hier onderaan. Ik zal uw tekst bij de reacties voegen.

Hallo !
verskoon my taalgebruik a.u.b. Ik is Engels sprekend en woon die laaste 7 jaar met my gesin in Melbourne , Australia. Ik het in kaapstad, Zuid Afrika groot geword waar Ik bij die skool die Afrikaanse taal leer praat het. Op skool het ek vir die eerste keer die gedig 'Die rus is elders' gelees. Ik is nou 45 jaar oud en ik het dit nie vergeet nie. Vanaand besluit ik om die gedig se woorde to zoek omrede die is zo totaal die waarheid en een uitsytekende opmerking van het digter. Dank Uw dat U dit ingesluiten het. Ik zal nouw die gedig tik en in een raam op my muur zit.
Groeten
Philip, Australie (9 juni 2004)

'Ek is eintlik engelsprekend maar het jare gelede hierdie gedig, in Afrikaans, op skool geleer. Omdat ek nederlands sonder moeite kan lees, glo ek dat u my seker voutvolle afrikaans kan verstaan ! ‘n Dag of twee gelede het enkele woorde van die gedig teruggekeer en my wel verhinder maar ek kon glad nie die hele gediggie onthou nie en kon eers die gedig nęrens op die werf vind nie. Uiteindelik vind Google hom vir my, ‘chez vous’. Baie dankie en beste wense.'
Margaret
Kingston upon Thames, V.K. (21 december 2004)

Hi
Kan jy dit glo? Ek is ook Engelssprekend en het ook hierdie gediggie op skool in Afrikaans geleer. (Windhoek Hoerskool in Suidwes Afrika, nou Namibia) Ek is in Johannesburg gebore en het tussen 1944 en 1954 in Windhoek gewoon. Dus, oorspronklik Suidafrikaander maar nou in Melbourne Australie woonagtig. (A bloody Aussie now) Ek het ook lank gesukkel om 'n afskrif van die gediggie in die hande te kry. Dit het my destyds baie beindruk en alhoewel ons Engelssprekend is will ek graag my kleinkinders leer om dit te verstaan en te geniet.
Ek is jammer dat ek nie hierdie brieffie in Nederlands kan skryf nie. Ek vra u verskooning.
Baie dankie.
Met ons beste wense en groete.
Arthur, Melbourne, Australie. (21 september 2005)



home

Laatst aan geprutst op 22 december 2004.
Wij krijgen graag uw post op dit adres.